Hierdie stel het so biekie TLC en Tjhoko gekort om dit tot sy volle reg te laat kom.
Ons het Cloud White en Stone Wash vir aksent gebruik. Die bladdens is gedoen met die Woodgrain tool.
Soos nuut🌺 en die kliënt is baie tevrede.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *