Vintage screen/room devider… lekker gespeel
Pebble Shadow
Cement grey
Lebo’s light
Matt black
Agtergrond Tegniek gedoen met sponsrollertjie
Die windpomp skildery is ook met bogenoemde kleure met die hand geskilder!
Baie rof en on-afgerond, maar ek hou daarvan!